top of page

GRAAD 11 TOERISME TOER 2017

Die Graad 11 Toerisme Groep het die afgelope naweek Pretoria en Johannesburg verken. Vrydag is daar gery op die Gautrein en Sandton Square is verken. Ons het ingeboek in ‘n gastehuis en die aand lekker gaan eet by die GROOT Mall of Africa. Saterdagoggend na ‘n lekker ontbyt is ons na die SAA Museum in Randburg. Ons toergids lei ons deur die museum en ons het later in die boeing 747 geklim wat oor Ellis Park Stadion gevlieg het met die 1995 Rugby Wêreld Beker. Baie dankie aan oom Philip, tannie Marinda en juffrou Van Rooyen wat die toer moontlik gemaak het.

 
 

Recent Posts

See All
LANDLOOP -13/07/2024

LANDLOOP 31/07/2024 7 schools participated in the cross country meeting at Piet Retief High School. Die volgende prestasies word behaal:...

 
 
bottom of page