Die Groenspan wen die dag! Die Blouspan was tweede en die Rooispan derde. Baie dankie aan TWK Agri (Pty) Ltd vir die pragtige medaljes en trofeë. Dit was verseker ‘n reuse motivering vir ons atlete!
Trofeë-wenners vir die dag:
Thabsile Mashabane D O/14
Best Track athlete
Best Hurdles athlete
Victrix Ludorum Junior Track
Lize de Beer D O/14
Beste Veldatleet
Beste Atleet Dogters ( 3465 ASA punte)
Victrix Ludorum Junior Veld
Cherené Brits D O/14
Beste Dogters Middel- en Langafstand atleet
Elizabeth Carr D O/19
Beste Dogters Middel- en Langafstand atleet
Bongani Mkhonza S O/19
Beste Seuns Middel- en Langafstand atleet
Deacon Pretorius S O/15
Victor Ludorum Junior Baan
Beste Atleet Seuns ( 3339 ASA punte)
Jandré Venter S O/15
Victor Ludorum Junior Veld
Zené Jonker D O/16
Victrix Ludorum Senior Baan
Judhi Rens D O/19
Victrix Ludorum Senior Veld
Ruben Fouché S O/16
Victor Ludorum Senior Baan
Stefan de Beer S O/17
Victor Ludorum Senior Veld
Nuwe rekords opgestel vir die dag:
Zené Jonker D O/16
100m 13.18
200m 27.13
100mH 16.11
Thabsile Mashabane D O/14
90mH 15.26
Zuneldi Labuschagne D O/19
100mH 16.39
Ruben Fouché S O/16
400mH 1:00.23
Mieke van der Walt D O/17
400mH 1:11.47
James Blignaut S O/14
Hoogspring 1.62
Zander Coetzee S O/14
Hoogspring 1.58
Lize de Beer D O/14
Skyfwerp 29.32
Stefan de Beer S O/17
Skyfwerp 50.83
Lethu Zulu G U/17
Javelin 33.33
Angelic Klingenberg D O/19
Spiesgooi 31.98
SANG
Op die maat van die liedjie “Fairytaile” van Dirk van der Westhuizen het die afsonderlik kleurspanne vir groot gees gesorg met die optog. Elke kleur span was in die kol met hul temas, Rooi span – Santa on vacation, Groen – Peter Pan en Blou – Genie in a lamp.
Die blou span het al die spanne uitgestof en wen die Trofee vir Beste opkoms, Beste dirigentespan en die Geesbeker.
Andrea Beneke en Armand Pieters word gekies as Beste dirigente en hul span word gekies as Beste dirigente en hul span word voltooi vir die Interhoër 2018 deur die volgende leerders:
Arnau Nolan
Suzi Lista-Oviedo
Angelica Hall
Christelle Oosthuizen
Nontokozo Dube
Amelia Masango