top of page

INTERHUIS 22 JANUARIE 2022

HPR ATLETIEK

Nie eens die ‘’vier seisoene in een dag’’ kon Saterdag ons geesdrif demp nie. Al was dit die eerste byeenkoms van die seisoen, was daar reeds pragtige prestasies en gebruik ons dit as motivering vir die Interhoër op 19 Februarie by Hoogenhout. Baie dankie aan TWK Agri vir die pragtige trofeë en Superspar vir die besonderse medaljes. Dit was verseker ‘n reuse motivering vir ons atlete!


TROFEË-WENNERS

Beste Baanatleet:

Khaya Dube O/19

200m * 22.90 (ASA punt:709)

400m *52.90 (ASA punt:709)


Beste Veldatleet

Beste Hekkiesatleet

Beste Dogters Middel- en Langafstandatleet

Beste Seuns Middel- en Langafstandatleet

Victrix Ludorum Junior – Baan

Victrix Ludorum Junior - Veld

Victor Ludorum Junior - Baan

Victor Ludorum Junior - Veld

Victrix Ludorum Senior - Baan

Victrix Ludorum Senior - Veld

Victor Ludorum Senior - Baan

Victor Ludorum Senior - Veld

Beste Atleet: Seuns

Beste Atleet: Dogters

WENSPAN GROEN

GEESBEKER ROOI

BESTE DIRIGENTE

HULPDIRIGENTE Samantha Pathan en Sammy Thabethe

Aphelele, Lindelwa, Alyssa, Demi, Zethu, Lorraine, Natasha



NUWE REKORDS:

Zander Coetzee Verspring O/19 6.77m 746 ASA punte

Lizé de Beer Diskus O/19 34.30m 781 ASA punte

Megan Filter Hoogspring O/16 1.62 780 ASA punte







Comments


bottom of page