top of page

JOHAN SMITH

Geagte Ouer(s) / Voog(de)

Die HPR-Ondersteunersklub, in samewerking met die skoolbestuur, het dit goed gedink om vir Johan Smith, ‘n motiveringspreker, te kry om alle ouers toe te spreek rakende ouerskap/gesinne, depressie, uitbranding en geestelike groei.


Datum: 30 Januarie 2023

Tyd: 17:00 – 18:00

Plek: HPR Skoolsaal

Ons moedig ouers heelhartig aan om hierdie geleentheid by te woon ten einde die geestelike en emosionele welstand van ons leerders te bevorder.

Daar sal gepoog word om plaaslike ouers te akkomodeer met vervoerreëlings, waar moontlik.


Vriendelike groete,



SE BOUWER

HOOF


Yorumlar


bottom of page