MPU PROVINSIALE PADFIETSWEDREN
- Marijke De Waal
- Jan 24, 2023
- 1 min read

Kylie Lerm het Saterdag, 21 Januarie 2023, aan die Mpumalanga Provinsiale Padfietswedren en die Individuele Tydtoets te Badplaas deelgeneem. Sy het beide items gewen en is gekies vir die span wat Mpumalanga gaan verteenwoording by die Nasionale kampioenskappe.