top of page

ONS SIEN UIT.



We have all documentation on file to confirm that we are up to code! We can welcome back the Grade 12's on 8 June 2020.

INSPECTED & APPROVED BY:

Dept of Health, Dept of Home Affairs en Chief Fire and Disaster Officer & Department of Education

Al die nodige toestemmings en dokumentasie is ontvang en kan ons die Graad 12's terug ontvang by die skool op 8 Junie 2020.


Procedure for schoolday

  • To make the dropping-off of learners easier, Gate 4 is the only zone in which learners will be allowed to be dropped-off and fetched from. The gates will have numbers on display – Gate 4 is the gate which leads to the swimming pool.

  • The gate will be opened at 07:00. The measuring of learner’s temperatures will be conducted from 07:00 to 07:30 at Mr Krause’s classroom.

  • Temperatures will be measured daily and records will be kept.

  • Parents must please be available or have made arrangements to fetch a child or children, if the child’s temperature exceeds the suggested degrees. Please know that the set guidelines as per government will be followed.

  • Covid-19 related questionnaire will be filled in upon return on the first day. The wearing of masks will be controlled and hands will be sanitised upon arrival at school.

  • Teachers will supervise the learners during change-overs, when they move from one class to the next.

  • On the first day back, the rooms which will be used will be communicated to learners. This will be done to ensure that the limit of learners per class is adhered to and that the required 1.5 m between people can be kept.

  • Hands will be sanitised throughout the day.

  • The school officially closes at 13:30 every day. Please ensure that your child knows who will be there to fetch them and that he/she is fetched on time.

  • Extra classes and venues will be communicated throughout the course of the first week of school.


Skooldagprosedures

  • Hek 4 (die hek by die swembad) is die enigste aflaai- en oplaaisone vir leerders. Neem asseblief kennis dat die hekke duidelik genommer sal wees.

  • Hierdie hek sal om 07:00 open. Temperatuurmeting sal vanaf 07:00 tot 07:30 by Mnr Krause se klas geskied.

  • Ouers moet asseblief beskikbaar wees of die nodige reëlings in plek hê indien die skool u versoek om u kind/kinders op te laai weens ‘n hoë koors. Let asseblief daarop dat al die nodige riglyne volgends die Departement gevolg sal word.

  • Leerders se koors sal daagliks geneem word. Covid 19-verwante vraelys sal op die eerste dag ingevul word, hande sal gesaniteer word en die dra van maskers sal gekontroleer word.

  • Leerders sal onder streng toesig van die personeel na klasse beweeg.

  • Die leerders sal op die eerste dag in kennis gestel word van watter lokale gebruik sal word om vakke in aan te bied om sodoende te voldoen aan die sosiale afstandregulasies.

  • Leerders se hande sal voortdurend gesaniteer word.

  • Die skool sal om 13:30 sluit. U moet asseblief seker maak dat u kind se vervoerreëlings in plek is en dat hy/sy betyds by die skool gehaal word.

  • Reëlings vir ekstraklasse sal gedurende die eerste week gereël word.

OUR AIM IS AS ALWAYS TO PERSEVERE. AND IF YOU HAVE ANY QUERIES OR IF THERE IS ANYTHING THAT IS STILL UNCLEAR, PLEASE CONTACT US. OUR TEAM WILL BE ABLE TO ANSWER ALL YOUR QUESTIONS.

INDIEN U ENIGE NAVRAE OF ENIGE BEKOMMERNIS OOR DIE HER-OPENING VAN SKOOL HET. IS U WELKOM OM ONS TE KONTAK. ONS SPAN IS GEREED OM ENIGE NAVRAE TE BEANTWOORD.


In ons skool, na Piet Retief vernoem,

is ons hoogste ideaal:

Om te ywer nie vir eie roem

maar vir land en volk en taal.

Stand together to earn the highest prize

on the sports-field and in class.

Make us proud to show our excellence

from the generations past.

Skool van Piet Retief, ons het jou so lief

jou geluk is ook 'n doelwit van ons strewe.

That which we may learn make our nation proud.

Ons bly jou getrou as rigsnoer van ons lewe.



Comments


bottom of page