UITSLAE: STANDERTON-BYEENKOMS: VRYDAG, 26 JANUARIE 2024
Ons het die afgelope Vrydag 'n heerlike Middag/ Aand byeenkoms op Standerton bygewoon. Die deelnemende skole was: Hoërskool Standerton, Oosterland, Hoogenhout, Volksrust, Witbank Tegnies en natuurlik Hoërskool Piet Retief. Ons atlete het pragtig presteer en hierdie welslae sal definitief dien as verdere motivering vir die Interhoër op 17 Februarie 2024.
Ons behaal 24 eerste plekke, 28 tweede plekke en 17 derde plekke.
EERSTE PLEKKE:
ATLEET | OUDERDOM | ITEM | PRESTASIE |
---|---|---|---|
DU PLESSIS, RUAN | S O/14 | Gewigstoot | 12.09m |
MHLONGO, LUBANZI | S O/14 | Verspring | 5.32m |
ZULU, SITHULI | S O/14 | 800m | 2:18.18 |
KLINGENBERG, MENINKE | D O/14 | 200m | 29.39 |
NKOSI, NOMBUSO | D O/14 | Verspring | 4.22m |
BUTHELEA, SAMKELO | S O/15 | 400m | 0:57.15 |
|
| Verspring | 5.70m |
MASHIGO, ZIYANDA | S O/15 | 800m | 2:13.34 |
SHABALALA, FISOKUHLE | S O/15 | 300m Hekkies | 41.23 |
CRAFT, KAYLIE | D O/15 | 90m Hekkies | 16.09 |
ERASMUS, KARA | D O/15 | Hoogspring | 1.45m |
FERREIRA, DE KLERK | S O/16 | 800m | 2:17.04 |
OOSTHUIZEN, KAYLA | D O/16 | 1500m | 06:09.20 |
|
| 800m | 2:52.13 |
|
| 3000m (D O/17) | 12:58 |
MAKAZA, SIPHOKASI | D O/16 | Driesprong (D O/17) | 09.00m |
NKOSI, MPILO | S O/17 | 100m | 10.93 |
|
| 200m | 23.01 |
STOCK, KYLE | S O/17 | Driesprong | 11.12m |
KHUMALO, APHIWE | S O/19 | Verspring | 6.14m |
|
| Driesprong | 13.29m |
ZWANE, SINAKHOKONKE | S O/19 | 110m Hekkies | 14.81 |
|
| 400m Hekkies | 0:56.49 |
FILTER, MEGAN | D O/19 | Hoogspring | 1.55m |
SPESIALE VERMELDING VAN ATLETE WAT TWEE OF MEER MEDALJES ONTVANG HET:
1. DU PLESSIS, RUAN (Goud, silwer en brons)
2. ZULU, SITHULI (Goud en silwer)
3. BUTHELEA, SAMKELO (Twee goud)
4. MATHE, PHILASANDE (Silwer en brons)
5. ZIKELALA, MPILE (Twee brons)
6. NKOSI, MPILO (Twee goud)
7. STOCK, KYLE (Goud en silwer)
8. TSHABALALA, VUYANI (Silwer en brons)
9. KHUMALO, APHIWE (Twee goud)
10. ZWANE, SINAKHOKONKE (Twee goud en een brons)
11. NKOSI, NOMBUSO (Goud en ‘n silwer)
12. THANGO, AMAHLE (Twee silwer)
13. KOTZE, CORRIE (Twee brons)
14. VD BERG, GIZELLE (Silwer en ‘n brons)
15. OOSTHUIZEN, KAYLA (Drie goud)
16. WEBB, ERYN (Twee brons)
17. FILTER, MEGAN (Een goud en vier silwer)
Baie dankie vir elke ouer en ondersteuner wat so getrou op julle pos langs die baan is. Dit het sommer gevoel asof ons tuis is met soveel ouers op die pawiljoen. Die kinders en afrigters waardeer u positiewe ondersteuning!
Comments