Vriendskaplike byeenkoms gehou op Saterdag, 28 Januarie 2023
Die skole wat deel was van hierdie byeenkoms was: Hoërskool Volksrust, Hoërskool Vryheid, Pionier, Ferrum, Hoërskool Piet Retief, Pongola Akademie en Hendrina Gekombineerde skool. Ons atlete presteer pragtig en die volgende rekords word tydens die byeenkoms verbeter:
NUWE REKORDS:
Khaya Dube 200m, B U/19, 22.10 ,Previous record 22.27(2018), 785 ASA points
Khaya Dube Triple jump, B U/19, 13.63, Previous record 13.43 (1974), 684 ASA points
Carl-Hein Creydt 400m, S O/14, 0:56.20, Vorige rekord 0:56.70(2012), 695 ASA punte
Fisokuhle Shabalala | Carl Hein Creydt | Samkelo Buthelezi | Kamogelo Mohlala, Relay, B U/14 0:49.30, Previous record 0:50.00 (2016), 654 ASA points
Khaya Dube | Wandile Gumede | Timothy Ntshangase | Seneme Nkosi, Relay, B U/19 0:43.70, Previous record 0:44.95 (2014), 831 ASA points
Die volgende atlete het twee of meer eerste plekke behaal:
Fisokuhle Shabalala B U/14 | 300mH,100m, 200m, 100mH
Megan Filter D O/17 | 100mH,100m, Hoogspring, 400mH
Khaya Dube B U/19 | 200m, Verspring, Driesprong
Talia Janse van Rensburg D O/16 | 800m, 1500m, Verspring
Carl-Hein Creydt S O/14 | 400m, Verspring
Sandile Mahlanga B U/15 | 400m, 800m
Philasande Mathe B U/15 | 300mH, 100mH
Mpile Zikalala B U/15 | 100m, 200m
Miswa Lukhele B U/16 | 100m, 200m
Ruan Oosthuizen S O/16 | 400m, 800m
Raphaelle Delivilani G U/14 | 100m, Verspring
Nina Creydt D O/19 | Hoogspring, Spiesgooi
Silke Gevers D O/19 | 400m, 800m
Lanique van den Berg D O/19 | 1500m, 3000m
Ons atlete behaal dan ook 66 welverdiende EERSTE PLEKKE, 51 TWEEDE PLEKKE en 58 DERDE PLEKKE.
Baie dankie vir elke afrigter, atleet en ouer vir u toewyding en harde werk. Arbeid oorwin!
Groot dank ook aan mnr. Mornay Vosloo van Superspar vir die pragtige medaljes wat hy vir die byeenkoms geborg het, dit was verseker ‘n reusemotivering vir ons atlete!
Comments