HPR-Landsiens Opedag 2023
- Marijke De Waal
- Jan 26, 2023
- 1 min read

Op Woensdag, 25 Januarie 2023, het HPR-Landsdiensklub hulle opedag gehou.
Samesang, speletjies, water, skuim, waatlemoen, vrolike musiek en 'n positiewe gees het gesorg vir 'n heerlike middag vol pret.
Welkom aan al die nuwe lede, asook al die bekende gesigte! Ons sien uit na 'n jaar vol avontuur!