top of page

KOOR SAAM MET DRAKENSBERG SE SEUNSKOOR

Ons is trots op die HPR-koorsangers wat as deel van die Hoëveld jeugkoor op, 26-28 April 2024 in die Drakensberge gaan deelneem het aan 'n koorfees by die Drakensberg se Seunskoor skool.

Leerders betrokke:

Liam Badenhorst, Mia Fouché, Oluhle Gama, Demeni LaCante, Chuma Lugongolo, Olothando Maganga, Nkosinathi Mathenjwa, Anna Meyer & Fanele Mkwinti

コメント


bottom of page