HPR TROTS 2024
- Marijke De Waal
- Apr 26, 2024
- 1 min read
Baie geluk aan Dónel Uys wat haar Springbokkleure verwerf het in Landsdiens. Sy is 'n oud leerder van Hoërskool Piet Retief wat in 2023 gematrikuleer het. Hoërskool Piet Retief wens haar baie geluk met hierdie besonderse prestasie.
