top of page

LANDSDIENS GEREED VIR GROENTETUIN

LAND SERVICE FINDS THEIR ROOTS

 

On Wednesday, 1 March 2023, the Land Service went on an excursion to the organic farm of Timon and Margi Filter. 

Two of the loves of Land Service are the love for nature and love for labour.  Working in a vegetable garden also reminded us of the love for God as He is the provider of everything while Timon explained that God gifted Adam and Eve with a garden. 

Die leerders kon baie leer by die Filters, wat organies leef met ‘n verskeidenheid diere en ‘n spoggerige groentetuin.   Landsdieners kon hulle verkyk aan die beeste, perde, skape, bokke, ganse, hoenders en selfs kwartels.  Margie se hele gesin is betrokke op die plaas, van bokke melk tot die pluimvee versorg.

Die leerders het die geleentheid gekry ‘n kwarteleier te proe, om selfs vars bokmelk te drink en ook om die verskil tussen ‘n stuk vleis uit te ken wat organies of nie-organies is nie. 

We learned the size of the garden needed to sustain a family of five, how to start growing our own food organically and we were able to get our hands dirty by planting cabbage, spinach and lettuce.   During Lockdown Margie started a business, Simply Rooted, where she delivers fresh, organic products town.   

Baie dankie aan Timon, Margie en hul seuns vir hulle tyd en gasvryheid.  Baie dankie aan Oom Hennie Schlebusch en Laerskool Piet Retief wat hulle bus beskikbaar gestel het om ons te neem.  Elke Landsdiensleerder se vingers is gereed om hul eie groentetuin by die huis te begin. 

 

bottom of page