Marijke De WaalAug 16, 20162 minHOËVELD TENNISLIGA TE SECUNDA: 10, 12 EN 16 AUGUSTUS 2016Wat hou die dag in vir 'n Pietie, wanneer die wekker jou reeds 3 uur die oggend wakker raas, die bus 4 uur na Secunda toe vertrek en dit...
Marijke De WaalAug 15, 20161 minHPR GholfHPR Gholf Ons eerstespan het op 15 Augustus deelgeneem aan die Mpumalanga B – Liga Finaal op Walker Park. Ons speel baie mooi en eindig...
Marijke De WaalAug 15, 20162 minHPR REDENAARS WAS PURE TROJAANSE PERD!Hierdie jaar se Interhoër Redenaarspan het nie die kar voor die perde ingespan nie, maar wel die perde voor die kar. Ons skool se...