top of page


NWU-SPORTREEKS SEMI-FINAAL 2023
NETBAL O/14 verloor PTA Noord 8-14 (Mieke Nortje) O/15 wen PTA Noord 28-18 (Siphosethu Dlamini) O/16 verloor Oosterland 11-13 (Khosi...
Marijke De Waal
Apr 15, 20231 min read


TSA INTERPROVINSIALE TOERNOOI
Amy Creydt het Mpumalanga se O/15-tennisspan verteenwoordig tydens die TSA Interprovinsiale toernooi gehou te Pretoria. Sy wen dan ook 3...
Marijke De Waal
Mar 31, 20231 min read


HPR vs LIGBRON, vriendskaplik
RUGBY O/14A wen 24-19 O/14B wen 35-14 O/15A verloor 17-10 O/15B verloor 35-0 O/16A verloor 10-5 O/16B verloor 20-5 3de verloor 53-3 2de...
Marijke De Waal
Mar 24, 20231 min read


2023 MPUMALANGA ATLETIEK
Baie geluk aan hierdie atlete wat op Saterdag, 11 Maart 2023 , HPR verteenwoordig het by die Mpumalanga kampioenskappe! Uitslae: Phila...
Marijke De Waal
Mar 14, 20231 min read


BERGFIETS NUUS
HPR se fietsry uitslae tydens die Mpumalanga Provinsiale XCO#2 te Klipspringer Lodge, Nelspruit. 11 Maart 2023. Sub-juniors:...
Marijke De Waal
Mar 14, 20231 min read


NWU-SPORTREEKS, 11.03.2023
Höerskool Piet Retief vs FERRUM, 11 Maart 2023 uitslae. NETBAL O/14 A wen 9 - 5 Speler van die wedstryd: Lakeisha Marais O/14 B wen 12-...
Marijke De Waal
Mar 14, 20231 min read


SSA VLAK 1 SWEM
Baie geluk aan Marcus kruger en Bianca taljaard met hulle swem uitslae. marcus kruger het aan tien items deelgeneem en behaal tien eerste...
Marijke De Waal
Mar 14, 20231 min read


PUK 16-Finaal RUGBY & HOKKIE REËLINGS
Algemene reëlings vir die PUK 16-Finaal in Potchefstroom RUGBY EN MEISIESHOKKIE – SATERDAG, 22 APRIL 2023 Wedstryde vind 22 April 2023 op...
Marijke De Waal
Mar 6, 20231 min read


PUK 16-Finaal NETBAL & SEUNSHOKKIE REËLINGS
Algemene reëlings vir die PUK 16-Finaal in Potchefstroom NETBAL & SEUNSHOKKIE– VRYDAG, 21 APRIL 2023 Wedstryde vind 21 April 2023 op die...
Marijke De Waal
Mar 6, 20231 min read


NWU-SPORTREEKS, 25 Feb 2023
Hoërskool Piet Retief vs Pionier, 25 Februarie 2023. Netbal 0/14A wen 12-6 0/14B wen 19-1 0/15A verloor 20-23 0/15B wen 16-1 0/16A wen...
Marijke De Waal
Feb 28, 20231 min read


ATLETE TOON HUL TALENT TYDENS DIE DISTRIKSATLETIEKBYEENKOMS, 27 FEBRUARIE 2023
ATLETE TOON HUL TALENT TYDENS DIE DISTRIKSATLETIEKBYEENKOMS, 27 FEBRUARIE 2023 Die volgende atlete het medaljes ontvang tydens die...
Marijke De Waal
Feb 28, 20231 min read


Interhoër 18 FEBRUARIE 2023
Interhoër 18 FEBRUARIE 2023 Die byeenkoms was die afgelope Saterdag aangebied by Hoërskool Generaal Hertzog in Witbank. Die skole wat...
Marijke De Waal
Feb 21, 20233 min read


INLIGTING RAKENDE DIE 2023 NETBALSEISOEN
INLIGTING RAKENDE DIE 2023 NETBALSEISOEN GEEN oefening mag gemis word sonder ‘n geldige verskoning by die afrigter nie. Leerders word...

Mev. L Van Rooyen
Feb 14, 20232 min read


VOLKSRUST ATLETIEKBYEENKOMS, 10 Feb '23 se PROGRAM
Hier is die program van die Volksrust Atletiekbyeenkoms, 10 Februarie 2023
Marijke De Waal
Feb 9, 20231 min read


Suid-Afrika se hokkiedoelwagter deel haar kennis
Suid-Afrika se hokkiedoelwagter, Marlise van Tonder, en haar suster, Chantelle van Tonder, het Hoërskool Piet Retief se doelwagters 'n...
Marijke De Waal
Feb 8, 20231 min read


Top 15-atletiekbyeenkoms: 1 Feb '23
Hoërskool Hoogenhout Top 15-atletiekbyeenkoms: 1 Februarie 2023 Die Top 15 byeenkoms is jaarliks ‘n unieke byeenkoms waar puik atletiek...
Marijke De Waal
Feb 3, 20232 min read


MPUMALANGA-KLEURE VIR AMY
Amy Creydt het op 27 - 29 Januarie 2023 aan die o/15-Mpumalanga Tennisproewe in NELSPRUIT Deelgeneem. Sy het die span gehaal en kry...
Marijke De Waal
Feb 1, 20231 min read


PROGRAM, STANDERTON Atletiekbyeenkoms 2023
Atletiekbyeenkoms: Vrydag 03 Februarie 2023 - Hoërskool Standerton Inligting: 1. Tydsreelings: Byeenkoms begin om 12:30...
Marijke De Waal
Jan 31, 20232 min read


MPU PROVINSIALE PADFIETSWEDREN
Kylie Lerm het Saterdag, 21 Januarie 2023, aan die Mpumalanga Provinsiale Padfietswedren en die Individuele Tydtoets te Badplaas...
Marijke De Waal
Jan 24, 20231 min read


INTERHUIS, 21 JANUARIE 2023
HPR ATLETIEK INTERHUIS 21 JANUARIE 2023 Nie eers die ‘’hittegolf’’ kon Saterdag ons geesdrif demp nie. Al was dit die eerste byeenkoms...
Marijke De Waal
Jan 24, 20232 min read
bottom of page
